“Kom dat ons jou help!”

    “Kom dat ons jou help!”

    Deur báie ervaring en kundigheid en omgee het het hulle my probleme áltyd uitgesorteer. Ek weet dat ek nooit hierdie pad sonder hulle sou kon loop nie. Ek glo dat die Here hierdie passie in hul harte gelê het om ‘n moeilike werk met soveel omgee en deeglikheid te doen.